|
SPRINGBOK STEL NIE TELEUR
Baie geluk aan Luvan Bezuidenhout. Hy is ‘n Graad 6 leerling en is
weereens gekeur om deel te neem aan die Trampolien en Tuimel
Węreldkampioen-skappe wat plaasvind gedurende November-maand. Hy
gaan Suid-Afrika verteenwoordig in Engeland.
Hierdie is die tweede oopeenvolgende jaar wat hy gekies is om deel
te neem aan die Węreldkampioenskappe en ons wens hom net die beste
toe.
Ons dank die Vader vir ‘n talentvolle kind, wat sy hart in alles sit
wat hy aanpak. |
 |
|
 |
ERE KLEURE
Simoné Swart (Akrobaat),
Nanique Stevens (Atletiek),
Clarise Bossert (Karate),
Arendt Oosthuizen (Rugby),
Janika Marx (Akrobaat)
Luvan Bezuidenhout (Trampolien/Tuimel en Atletiek),
Leon Jacobs (Hengel),
Brandon Ferreira (Rugby),
Michael Dyman (Hengel),
Quinzelle Fourie (Atletiek),
J.C. Welthagen (Trampolien), |