www.boerefort.co.za

 

 

 

Trots 'n Boerie

 

LEIER OPLEIDING

 

Ons leiers vir 2012 is gereed om die nuwe jaar aan te pak.  Met behulp van Mnr. Keet en Me. Bezuidenhout sal ons leiers verseker met selfvertroue alle mylpale kan oorkom terwyl hulle ‘n voorbeeld stel vir die opvolgende leiers.

 

Gedurende die leier-opleiding het hulle geleer om as ‘n span saam te werk en het hulle die verskeie uitdagings saam geniet.

 

Die aand het die leiers se ouers aangesluit vir ‘n bring-en-braai waar hulle die geleentheid gehad het om mekaar te ontmoet.

 

Ons wil Mnr. Keet bedank vir die reëlings van die dag asook die aktiwiteite wat daarmee saamgegaan het asook elke gesin wat dit bygewoon het.

 

Best viewed at a 800 x 600 pixel resolution

Copyright © 2004 - 2005 Smalladds.com. 00243 - 2008. All rights reserved. (10-05-2008)

This site is designed and managed by Smalladds.com. Please e-mail our Webmaster with any comments.