www.saschools.co.za

www.boerefort.co.za

 

 

Welkom

Inskrywingsvorm vir 2011

Kleuterskool Inskrywingsvorm vir 2011

 

BOERIES EN MAMMAS ONDERSTEUN SPAR WOMEN’S CHALLENGE 2010

 

Lynn Cornelius en Christell Paynter, twee Boerie-ma’s wat die lang pad aangedurf het

 

‘n Trotse Jarred Cornelius.  Hy het 9de geëindig in die 5km-stap van 24 000 stappers.  Welgedaan!!

 

Lara Potgieter het ook gestap.

 

Esté Paynter het nog ‘n glimlag oor na die ver stap

 

Megan Cornelius sê sy stap volgende jaar weer.

Jarred Cornelius

 

ONS EIE SPRINGBOK

 

Luvan Bezuidenhout, ‘n Graad 5-leerder en kranige sportman maak ons Boeries baie trots.  Hy is gekies vir die Nasionale Span wat Suid-Afrika gedurende November 2010 in Mentz, Frankryk gaan verteenwoordig in die Wêreldkampioenskappe vir Trampolien en Tuimel.  Baie geluk met die besonderse prestasie Luvan, jy gaan nog hoë hoogtes bereik!!

   

 

WENNERS : INTERNE REDENAARS – AUGUSTUS 2010

 

Baie geluk aan die volgende leerders met die mooi prestasie:

 

GRONDSLAGFASE

 

 

Graad 1

Graad 2

Graad 3

1ste

Bianca Janse van Vuuren

Chandré Bezuidenhout

Kaylin Kriegler

Zirk Janssen

2de

Xander Ludeke

Esmarie Pieterse

Hannes Jacobsohn

3de

David Jelliman

Danelle Vermeulen

Durand J van Rensburg

 

INTERSENFASE

 

 

Graad 4

Graad 5

Graad 6

Graad 7

1ste

Danell Joubert

Chané Kemp

Arendt Oosthuizen

Lance Jelliman

2de

Armand v d Ham

Luvan Bezuidenhout

T J van Heerden

Larné du Plessis

3de

Cyrus Jelliman

Marius Potgieter

Christie J van Rensburg

Dalen Mmako

 

 

HOOFLEIERS 2010

 

Die hoofleiers vir 2010 is aangewys.  Hulle is:

 

Hoofseun : Adolf Deck

Hoofdogter : Larné du Plessis

Onderhoofseun : Dalen Mmako

Onderhoofdogter : Zelmarie Bezuidenhout

 

Baie geluk aan hierdie vier leerders.  Ons weet julle sal Boerefort se naam met trots en eer dra.  Baie sterkte vir die belangrike taak wat aan julle toevertrou is.

 

Hoofleiers 2010 : v.l.n.r. Larné du Plessis, Adolf Deck,

Mnr Ben Fourie (Skoolhoof), Dalen Mmako, Zelmarie Bezuidenhout

 

KRIEKETSEUNS LYK SOOS WENNERS

 

Op 20 Julie het die 1ste krieketspan hulle nuwe klere ontvang.  Hulle is nou reg vir die krieketseisoen en daar is groot opwinding dat 2010 vir hulle ‘n uitsonderlike seisoen gaan wees.  Dankie aan mnr Braam Korb vir die borg van die pragtige pette.

Voor v.l.n.r. : Mnr Christoff de Beer (afrigter), Morné Breedt (kaptein), Mnr Ben Fourie (hoof), Divan Barnard (o/kaptein), Mnr Braam Korb (donateur).

Agter v.l.n.r. : Arendt Oosthuizen, Samuel Cornelius, Hanro Korb, Brendan Ludeke, Jeandré de Beer, Marcell van Heerden, Reinard Harmse, Stephan de Beer, Dana van Tonder

 

Visits:   Hit Counter

Smalladds Disclaimer

Last Update: 02 September 2010

Best viewed at a 800 x 600 pixel resolution

Copyright © 2004 - 2005 Smalladds.com. 00243 - 2008. All rights reserved. (10-05-2008)

This site is designed and managed by Smalladds.com. Please e-mail our Webmaster with any comments.